Rondreis Zuid-Afrika Afrikaans liedje
Door: Janke
Blijf op de hoogte en volg Janke
02 Juni 2017 | Nederland, Zeewolde
Daar is iets in Afrika
Ja, daar is goud
Jy moet net vra,
Meer as die oog kan sien
Hier in Afrika.
Ja dar is iets in Afrika
As ek en jy mekaar moet dra
Tot
Hoog op ’n berg
Hier in Afrika
Daar’s plek waar die mens van sy vrag kan laat rus
Waar seisoene oor lewe en dood beslis.
Waar voetspore in die stof net snelwee verbind
Sy is die Moederland, en sy sal sterf, sterf vir haar kind.
(Herhaal Refrein)
As die winter oggendmis oor die laaglande streel
En tonele van hoogtes ver in ’n droom afspeel
Proe jy die vuur van woestynland in jou mond
Tot die teerpad in ’n groot stad hier uit Afrika grond.
(Herhaal refrein)
-
03 Juni 2017 - 06:54
Marleen En Guus:
Prachtige taal he??
Reageer op dit reisverslag
Je kunt nu ook Smileys gebruiken. Via de toolbar, toetsenbord of door eerst : te typen en dan een woord bijvoorbeeld :smiley